Wie's hier?

Ons het 24 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag31
mod_vvisit_counterGister272
mod_vvisit_counterHierdie week1080
mod_vvisit_counterVerlede week1768
mod_vvisit_counterHierdie maand6689
mod_vvisit_counterVerlede maand7793
mod_vvisit_counterAlle dae577655

Aanlyn (20 minute gelede): 6
Jou IP: 184.73.14.222
,
Today: Apr 25, 2019

Die openingserediens van Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch vind plaas op Sondag 3 Februarie 2013 om 19:00 in die Anglikaanse kerk, St Mary’s op die Braak, Alexanderstraat, Stellenbosch. Die prediker by hierdie geleentheid is dr Henry Mbaya en vader Austen Jackson sal as liturg optree.

 

Die akademiese jaar van die fakulteit word ingelei met die Teologiese Dag wat plaasvind op Maandag 4 Februarie 2013 van 09:00 – 13:00 in die Attie van Wijk Ouditorium. In die lig van die 450-jarige herdenking van die Heidelbergse Kategismus fokus vanjaar se Teologiese Dag op verwante temas. Die openingslesing word gehou deur prof Dirkie Smit oor die tema: Vervreemding en Gawe – Sleutelmotiewe in die Heidelbergse Kategismus? Deelnemers aan die paneelbespreking is prof Piet Naudé, dr Mary-Anne Plaatjies-van Huffel, dr Nelis van Rensburg en me Helené van Tonder. Die program is aangeheg.

Almal is baie welkom by beide geleenthede!