Wie's hier?

Ons het 27 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag145
mod_vvisit_counterGister365
mod_vvisit_counterHierdie week1450
mod_vvisit_counterVerlede week1721
mod_vvisit_counterHierdie maand6346
mod_vvisit_counterVerlede maand8868
mod_vvisit_counterAlle dae611772

Aanlyn (20 minute gelede): 6
Jou IP: 3.226.251.81
,
Today: Aug 23, 2019
ADGO - ALGEMENE DIENSGROEP VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING

ADGO ondersteun gemeentes deur 'n netwerk van dienste en praktiese bedieningshulp te koördineer, bekend te stel en nuwe produkte soos nodig te help ontwikkel.

ADGO wil nie dienste wat streeksinodes lewer dupliseer of vervang nie, maar juis uithelp waar kapasiteit benodig word asook sake aanspreek wat van algemene belang is.

ADGO het dus die volgende ten doel:

  • Geloofsverdieping - Bring gemeentes nader na God
  • Inspireer en energeer gemeentes
  • Neem ons konteks ernstig en bly relevant
  • Koninkryksgerig
  • Vier ons Gereformeerde identiteit en diversiteit
  • Bemagtig predikante, gemeentes en lidmate
Fokusareas (in ontwikkeling - net Jonk is reeds in werking)
Jeugbediening/JONK Liturgie
Liedere & musiek
Kategese
Toerusting en bemagtiging van lidmate
Vrouebediening
Vernuwing en Nuwe Gemeente-ontwikkeling Predikantebegeleiding

Dagbestuur kontakbesonderhede:

Voorsitter:
Ds André Barlow
Altoniasingel 49, FICHARDTPARK 9322
051 522 4492 (h) 084 547 9999
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien    
Ondervoorsitter:
Dr Ferdi Clasen
Wapadrandweg 825, Wapadrand, 0081
012 809 0107 (k) 082 379 2458
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Skriba:
Me Rinel Hugo
Posbus 13528, Hatfield, 0028
012 342 0092 (k) 082 822 5246
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien    
Addisionele lid:
Dr Theo Swart
Constantiasingel 12, Stellenberg, 7550
021 919 6511, 083 457 1647 Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Sinodale verteenwoordigers:
Wes- en Suid Kaapland: Ds QE Heine
Noord-Kaap: Ds PL Louw
Oos-Kaap : Ds DW Mouton
KwaZulu-Natal : Ds GJ van Jaarsveld
Vrystaat : Ds A Barlow
Wes-Transvaal : Dr TW Marais
Noordelike : Dr WA Pretorius
Hoëveld : Dr HH van der Linde
Oostelike : Dr LK Louw
Namibië : Dr JC Woest
Titel Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur
1 Rimpels vir die koninkryk! Chris van Wyk