Soek in dié webtuiste of die web verskaf deur FreeFind

Epos
Tuis Kruisgewys Seisoen van Luister Boekaankondigings/Resesensies Gemeentedienste Vennote NGK Skakels Leesroosters Sagteware Boeke en artikels Ander
Vennote
Die volgende diensverskaffers is reeds vennote van GDN. Dit sluit al die Verdere Bedienings Ontwikkeling instansies (VBO's) en sinodes in van die NG Kerk. Hier word ook ekumeniese diensverskaffers gelys wat deel uitmaak van die twee forums wat jaarliks gereël word. Daar is verskillende inskakelingsmoontlikhede beskikbaar vir ander diensverskaffers. Kontak GDN vir inskakeling.

Vennote
Kontakpersone
CABSA Nelis du Toit
Die PLAN Frans Hancke
GDN skriba Chris van Wyk
Kingfisher Johann Theron
SBK Malan Nel
Shepherd Gerhard Botha
Sinode van Oranje-Vrystaat fasiliteringspan Danie van Tonder
Sinode van Wes- en Suid-Kaapland fasiliteringspan Johan Kotze
SKB Malan Nel
SPACE André Smith

SKB