Publikasies
Verantwoordelike Vernuwin
g
Publikasie
Beskrywing
Instansie
Prys
Berading
Vraag en antwoord deur George Roux en ander beraders
-
daar is ook 'n argief beskikbaar van vorige vrae en antwoorde
Bybel-media
Boeke
Wye verskeidenheid
Lux Verbi.BM
Boeke
Wye verskeidenheid
Bybel-media
Building your ability to deal with AIDS
Dr Danie van Zyl in Engels en Afrikaans
Bybel-media
Bybelskool materiaal gekoppel aan Woordwyser
Lesings beskikbaar op die Internet
Sinode van Oos-Transvaal
CD's
Wye verskeidenheid
Lux Verbi.BM
CD's
Wye verskeidenheid deur Mema
Bybel-media
God praat - leef luisterryk - vir groepe en begeleiers
Luistersiklus vir groepe
Bybel-media
R49.95
HIV/AIDS in South Africa
Dr Hannes van der Walt - oor die siekte en kerke se reaksie daarop
Bybel-media
Hopeful Compassion: HIV/AIDS
Dr André de la Porte - 'n praktiese handleiding
Bybel-media
Intervention: HIV/AIDS
Dr Sunette Pienaar oor praktiese betrokkenheid
Bybel-media
Jesus for All
Mema Media
Bybel-media
Kindervideos
Mema Media
Bybel-media
Leesrooster vir lidmate 2007
Die Leesrooster vir lidmate is bedoel vir persoonlike Bybelstudie. Dit bevat ook riglyne en liturgieë vir kleingroepbyeenkomste.
BUVTON
R 30.00
Lighting a candle of hope: HIV/AIDS
Dr Hennie Pretorius - in gespreksvorm gegiet vir gebruik in gemeentes
Bybel-media
No more Tears: HIV/AIDS
Video na aanleiding van boek van Cecile Perold
Bybel-media
Oudio kasette
Wye verskeidenheid deur Good News Media
Bybel-media
Oudiovisuele hulpmiddels
Wye verskeidenheid deur Good News Media
Bybel-media
Preekstudies met Liturgiese Voorstelle
Die Preekstudies bevat eksegetiese notas oor die preekteks vir die Sondag aan die hand van die RCL leesrooster.
BUVTON
Chrisna van der Merwe
R 90.00
Produksie fasiliteit vir maak van videos
Mema Media
Bybel-media
Riglyne vir Kategete
Dit bevat twee riglyne per Sondag (junior en senior) gebaseer op die preekteks van die dag.
BUVTON
Chrisna van der Merwe
R 60.00
Videos
Wye verskeidenheid
Lux Verbi.BM
VIGS materiaal en projekte
'n Magdom relevante en praktiese hulpmiddels
CABSA
Woordwyser vir lidmate 2007
'n Dag-to-dag leesprogram vir lidmate
Sinode van Oos-Transvaal
R 75.00
Woordwyser: eksegetiese en liturgiese riglyne
Eksegetiese en liturgiese riglyne vir gebruik saam met Woordwyser
Sinode van Oos-Transvaal
R 90.00
Woordwyser: eksegetiese en liturgiese riglyne - met CD
Eksegetiese en liturgiese riglyne vir gebruik saam met Woordwyser - saam met 'n CD
Sinode van Oos-Transvaal
R 130.00