Kruisgewys is 'n gratis tydskrif wat 6 keer 'n jaar aan alle predikante van die NG Kerk gestuur word. Met kort prakties-teologiese perspektiewe stimuleer Kruisgewys gesprek oor die bediening in 'n tyd van transformasie. Bybel-Media borg die tydskrif.
Die artikels is hier onder volgens uitgawe gerangskik sowel as die artikels net in Kruisgewys 8/3. Dit is in Adobe Acrobat formaat (pdf). Indien jy nie die gratis Adobe Acrobat Reader het nie, kan jy dit aflaai by die skakel hierlangsaan.