• Kontak ons
  • Nuus
Woensdag, 23 Mei 2012
  • Tuis
  • Kruisgewys
    • Kruisgewys Maart 2012
    • Kruisgewys Sept 2011
    • Kruisgewys Jun 2011
    • Kruisgewys Feb 2011
    • Kruisgewys Nov 2010
    • Kruisgewys Aug 2010
    • Kruisgewys Jun 2010
    • Kruisgewys Mrt 2010
    • Kruisgewys 9/4
    • Klein gemeentes
    • Kruisgewys 9/3
    • Kruisgewys 9/2
    • Kruisgewys 9/1
  • Leraars
    • Boeke en artikels
    • Bybel hulpmiddels
    • Die onsigbare web
    • Erediensbeplanning
    • Geestelike Begeleiding
    • Gemeentebediening
    • Klassieke Tekste
    • Kleingemeentes
    • Leesroosters
    • Leesrooster 2010
    • Leierskap
    • Missionale Teologie
    • NG Kerk webtuistes
    • Resensies
      • Ouer resensies
      • Ouer boeke
    • Rimpels
    • Uitgewers
    • VBO
  • Dienste
    • Artikels
    • Boek-opsommings
    • Bybel hulpmiddels
    • Die onsigbare web
    • Fasilitering
    • Klassieke Tekste
    • Kleingemeentes
    • Leesroosters
    • Leesrooster 2010
    • NG Kerk webtuistes
    • PowerPoint-Word argief
    • Rimpels
    • Seisoen van Luister
    • Skakels
    • Uitgewers
    • Webtuistes
    • Nuusbrief
  • Vennote
    • ADD
    • ADGO
    • Buro TIW
    • Bybel-Media
    • Cabsa
    • Communitas
    • diePLAN
    • Egon
    • Excelsus
    • Hervormde Kerk
    • Kingfisher
    • Kontekstuele Bediening
    • NUUS
    • SAVGG
    • SEED Eductional Trust
    • Seisoen van Luister
    • Shepherd
  • Sinodes
    • Algemene Sinode
    • Hoëveld
    • KwaZulu-Natal
    • Namibië
    • Noord-Kaapland
    • Noordelike
    • Oos-Kaapland
    • Oostelike
    • Vrystaat
    • Wes-Kaapland
    • Wes-Transvaal
  • Inteken
'n Netwerk
van Vennote
vir Dienste
aan Gemeentes
  • SKB kursusse - Mei/Junie 2012
  • Die kerk is ook groen
  • SKB kursusse - Apr 2012
  • CABSA RSS Feed
  • SKB kursusse - Mrt-Apr 2012

Kerkjaar 2011-2012 - Laai die PowerPoint en Word files hier af

Tuis Leraars Leesroosters

Leesroosters

AddThis Social Bookmark Button
Hier is 'n aantal skakels na webtuistes wat werk met Leesroosters.  Jy is welkom om nuwe skakels met inligting oor leesroosters in te stuur vir plasing.  Stuur dit aan .
Vertoon # 
# Web Skakel Treffers
1   Link   Communitas leesrooster
Die Leesrooster bring die Bybel en die Seisoene van die Kerklike Jaar bymekaar. Met behulp van 'n spesifieke simbool word daar by elke week aangedui waar ons in die kerklike kalender is. Hierdie kalender herinner ons dwarsdeur die jaar aan die gebeure rondom Jesus, die uitstorting van die Heilige Gees en die uitbreiding van God se koninkryk. Ons begin daarom nie op 1 Januarie nie, maar vier Sondae voor Kersfees wanneer Advent, die tyd van verwagting, 'n aanvang neem. Die res van die kalender draai dan om drie feeste, naamlik Kersfees, Paasfees en Pinksterfees. Van almal is Paasfees die hoogtepunt, want dan herdenk en vier ons die opstanding van Christus uit die graf. Dit is vir ons só belangrik dat ons aan die begin van elke week op die Sondag die opstanding in die kleine vier.
833
2   Link   Textweek
Welcome to a virtual study desk
for students, teachers and preachers.
Click on a date to find direct links to a
wide variety of contemporary and historical resources
for study & liturgy for each lectionary week and pericope,
or check out the Scripture Index
to locate links to study resources
relating to specific passages.
Artwork indexed by Biblical theme can be found
in the Art Concordance.
And check out the Movie Concordance
for lists of movies indexed by spiritual theme.

May the peace of Christ be with you,
and may your study be prayer.

Jenee Woodard

_____

SINCE AUGUST, 1998
OVER 50 MILLION PAGES SERVED
484
3   Link   Woordwyser
Om die Bybelleser te help om die groot prentjie van die Bybel se ontstaanstyd raak te sien bied Woordwyser Bybel in Konteks twee groot hulpmiddels:



'n Dag-tot-dag Bybelleesprogram vir ernstige Bybellesers. Dit bevat:
Deeglike inleidings en agtergrondsketse
Verklarings van korter gedeeltes (in dagstukkie-formaat)
Riglyne vir kleingroepriglyne gebaseer op die luistersiklus van die Seisoen van Luister
Agtergrond oor die verskillende seisoene van die kerklike jaar
Prys: R90,00 per boek plus R12,00 posgeld per boek


Eksegetiese en liturgiese riglyne vir gemeenteleiers. Dit bevat:
Verdere agtergrondinligting en preeksketse vir elke Sondag van die jaar
Voorstelle vir die inrigting van eredienste wat aansluit by die preekskets
Voorstelle vir die aanbied van kinderboodskappe gebaseer op die preeksketse
Visuele materiaal vir gebruik in die erediens op die meegaande CD. (Opsioneel)
Nuutgeskepte liedere vir loprysing en Aanbidding
Prys: R110,00 per boek of R155,00 per boek plus CD plus R12,00 posgeld per boek.


Die Bybel is 'n bundel antieke dokumente wat dit vir die moderne mense soms moeilik maak om te verstaan. Die Woordwyser II Bybel in Konteks wil die gelowige Bybelleser help om God se stem helder en duidelik te hoor deur die konteks van die Bybelgeskrifte te ontsluit.



Vir die gemeenteleier:

Dit is elke predikant en gemeenteleier se begeerte en roeping om gelowiges op die pad van geloofsgroei te begelei. 'n Diep en insigryke verstaan van die Bybel is hiervoor onontbeerlik. Die Woordwyser II Bybelleesprogram kan hiermee 'n belangrike bydrae lewer.



Een manier waarop gelowiges tot 'n beter verstaan van die Bybel gelei kan word, is om die Bybel, nie van voor tot agter nie, maar in die volgorde waarin dit ontstaan het, deur te lees. Bybelboeke en -gedeeltes wat in dieselfde tydperk ontstaan het, word sodoende saam gelees. Dit lei tot groter insig in die onstaanskonteks van die Bybelboeke en gevolglik tot groter begrip van die inhoud van elke boek.



Eksegetiese riglyne asook 'n liturgiese voorstel en kinderboodskap vir elke Sondag is in hierdie bundel ingesluit. Visuele materiaal vir gebruik in eredienste is op die meegaande opsionele CD. Elke ontstaanstydperk wat behandel word, word voorafgegaan deur 'n deeglike inleiding: 'n in-diepte lees en bestudering hiervan sal die moeite loon.



Lees meer: http://www.sinoos.co.za/bedieninge/item/woordwyser_2009



Bestellings kan geplaas word:
Webblad by http://www.sinoos.co.za/books OF
Per epos: OF
Telefonies: Elna 012 804 9543
755

  • NG Kerk webtuistes   (6)
  • Leesroosters   (3)
  • Bybel hulpmiddels en sagteware   (4)
  • Boeke en artikels   (2)
  • Portaal   (2)
  • Erediensbeplanning   (4)
  • Uitgewers   (4)
  • Gemeentebediening   (1)
  • Missionale Teologie   (2)
  • Klassieke tekste   (1)
  • Leierskap   (1)
  • Die onsigbare web   (1)
  • Getuienisbediening   (1)
JoomlaWatch Stats 1.2.9 by Matej Koval
Kopiereg © 2012 GDN. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.