|
1 |
Outreach - Ideas, Insights and Stories Outreach Magazine is 'n plek waar idees, insigte en stories van gemeentes wat uitreik, vergader word. Dit is gefokus op leraars en gemeenteleiers. By hierdie webtuiste kan 'n mens die beste idees vir uitreik navors en insigte van leiers lees, soos Erwin McManus, Lee Strobel, Brian McLaren, Thom Rainer, Rudy Carrasco, Sally Morgenthaler, Mark Mittelberg, George Barna, Bill Hybels, Rebecca Manley Pippert, Randy Frazee, Ed Young, Leonard Sweet, Ed Stetzer, Franklin Graham en Bill Easum.
|
353 |