|
10 September 2009
Posted in
Kruisgewys -
2009
Tobie vertel die verhaal van Elandskloof in die omgewing van Citrusdal en die wyse waarop die Elandsklowers in 1996 die eerste begunstigdes van grondhervorming in die nuwe Suid-Afrika geword het.
Dr Chris Loff sê van die boek: " Enersyds stel hy nie die toenmalige maghebbers maar sommer net as die doelbewuste kwaaddoeners voor nie; andersyds leer ken die leser ook nie weer die destydse magteloses as mense sonder sonde nie. En juis dit maak sy verhaal so geloofwaardig."
| < Vorige | Volgende > |
|---|




