|
09 September 2009
Posted in
Kruisgewys -
2009
Die Lutherane het 'n blog by Gettysburg Seminary (Pennsylvania) wat spesifiek fokus op kleiner gemeentes en gebruik maak van 'n interessante kombinasie van sosiologie en teologie in die begronding van hulle kursusse. Jammer hulle inligting is skraps!
Maar die leier van die blog het my belangstelling onmiddellik geprikkel: Gil Waldkoenig (Co-operating Congregations! se een skrywer)
| < Vorige | Volgende > |
|---|




