AddThis Social Bookmark Button

'n Volledige werkswinkel van GBOD (United Methodists) met al hulle materiaal vir Small Membership Churches is beskikbaar wat 'n mens kan aflaai en gebruik.  Dit is nie groundbreaking stuff nie, uit 'n meer fundamentalistiese hoek geskryf, maar baie prakties en iets wat 'n mens in gedagte kan hou vir VBO in die toekoms.

Add comment