|
09 September 2009
Posted in
Kruisgewys -
2009
In nog 'n populêre artikel skryf Kenneth Gangel oor die dinge wat 'n klein gemeente krag kan verleen:
- relational emphasis,
- decentralized focus, en
- resilient persistence.
Die dinge waarmee rekening gehou moet word, is:
- inadequate resources,
- exclusionary atmosphere en
- pastoral discouragement.
Hy sluit die artikel af met 'n positiewe kykie na wat vitaliteit aan die gemeente se bediening kan gee.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




