|
09 September 2009
Posted in
Kruisgewys -
2009
In 'n populêre artikel skryf Daniel oor die eienskappe wat die kwaliteit van die bediening in 'n klein gemeente kan bevorder:
- ryk gemeenskap,
- effektiewe dissipelskap,
- ernstige kerklike dissipline,
- deelnemende bestuur,
- persoonlike pastorale sorg,
- effektiewe leierskapsontwikkeling,
- sterk missionêre ondersteuning.
Hy brei ook uit oor die negatiewe aspekte van ‘n klein gemeente bediening wat groei kan inhibeer:
- 'n eksklusiewe familie kultuur,
- ingegrawe(entrenched) leierskap patrone,
- ontoereikende strukture en beplanning,
- gemeente verwagtinge van die pastor.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




