|
09 September 2009
Posted in
Kruisgewys -
2009
Kevin Powell het 'n interessante bydrae Seniors: The Future of the Church? wat werk met die idee dat klein gemeentes moet werk met wat hulle het, en nie met wat hulle óf verloor het in die verlede nie, óf met wat hulle eintlik graag wil wees in die toekoms nie, maar met dié lidmate wat die gemeenskap vorm.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




