Webtuistes
|
05 Maart 2009
Posted in
Dienste -
Webtuistes
André Theron (Pionierspark) het na die pas afgelope Gebedskonferensie van Communitas in Stellenbosch ’n uitgebreide bronnelys tot Feldmuis, nuusbrief van die Namibiese NGK sinode, se beskikking gestel vir diegene wat meer wil lees oor gebed.
“Hierdie is baie handige en aktuele ‘gereedskap’ wat in 2009 tot kollegas en lidmate se beskikkking is as dit kom by Gebed,” vertel André.
Hierdie week vertel Feldmuis van ’n klompie webblaaie wat inligting bevat:
Add new comment




