Luisterareas Titel Subtitel Skrywer Uitgewer Prys Opsomming
1.1 Skrifhantering Ek glo die Bybel My belydenis n 40 jaar se Bybelnavorsing Adrio Knig Lux Verbi.BM R 99.95 n Saamneem-gids by die Bybel vir gewone gelowiges wat in die Bybel belangstel en graag die meeste uit hulle persoonlike Bybellees wil kry. 'n Boek vir gewone mense oor die teologiese sake rakende die Bybel en sy uitleg, asook kostelike praktiese inoefening om self die Bybel reg te lees; maar tegelyk 'n persoonlike belydenis van 'n kenner n sy deurleefde Bybellees, wat die aktuele debat oor die gesag en reikwydte van die Bybel in ons tyd aansny en tegelyk 'n eie wending teweegbring.
Savoring God's Word Cultivating the Soul-Transforming Practice of Scripture Meditation Jan Johnson Navpress $9.59 n Praktiese gids tot die geestelike dissipline van Skrifmeditasie wat jou kan help om na God te luister.
Listening to God Using Scripture as a Path to God's Presence Jan Johnson Navpress $10.40 n Praktiese gids tot die geestelike dissipline van Skrifmeditasie wat jou kan help om na God te luister.
1.2 Saam Luister Nuwe tre saam met God Riglyne en programme oor spiritualiteit en gemeentevernuwing Michiel van der Merwe Lux Verbi   Hulp vir gemeentevernuwing word in 'n nege-punt-plan aangebied waarvan die kern 'n lewe voor God is. Die teenwoordigheid van God in 'n lewe saam met Hom en saam met ander gelowiges in die alledaagse lewe word beskryf. Daarna word gemeentevernuwing agtereenvolgens uitgespel in terme van visie, erediens, koinonia, getuienis en diens, strategie, leierskap, toerusting en Bybelvaardighede.
Poorte vir die genade Leiding vir Bybelstudiegroepe, Selgroepe, Kategesegroepe en groepaktiwiteite Coenie Burger & Nico Simpson Lux Verbi   Die boek verstaan groepe as poorte vir die genade, help 'n mens begryp wat leiers en lede motiveer, stimuleer die ontdekking hoe groepe 'n verskil kan maak in mense se lewe en leer groepe om die beste te maak van elke groepfase. In die deel oor hoe groepe werk, word baie gemaak van luister na mekaar en die "heilige momente" wat mense help om God te aanbid.
Beleef God naby jou Beleef God se teenwoordigheid Neels Lamprecht Lux Verbi.BM R 26.95 Onvoorbereide studie vir groepe oor hoe om die teenwoordigheid van God te ervaar.
God loop saam met jou Die daaglikse lewe van die Christen Dewald Davel Lux Verbi.BM R 26.95  
Meer en meer soos Jesus Bybelstudie: Daar en dan-reeks Dewald Davel Lux Verbi.BM R 26.95 Die daaglikse lewe van die Christen
Grounded in God: Listening Hearts Discernment for Group Deliberations Suzanne G. Farnham, Stephanie A. Hull, R. Taylor McLean Alban    
Turning to One Another: Simple Conversations to Restore Hope to the Future Margaret J. Wheatley Alban    
Listening to others   Joyce Hugget      
Gebedeboek met liturgiese voorstelle   Johan van der Merwe Lux Verbi.BM R 52.95 Hierdie boek bevat 'n omvattende versameling aangrypende gebede om 'n individu te help om sy of haar hartsbehoeftes voor God te verwoord. Die gebede is juis gekies omdat die inhoud so opreg voorkom, omdat dit die gereformeerde tradisie verteenwoordig, en mense se diepste emosies eerlik blootl. Die gebede kan egter ook in eredienste gebruik word en daarom is dit ingedeel rondom elemente van die erediens, soos votum, sengroet, geloofsbelydenis, voorbidding, ensovoorts. Tog is die kwaliteit van die gebede deurgaans persoonlik, want dit kom oorspronklik uit die binnekamers van bidders soos Calvyn, Luther, Karl Barth, Dietrich Bonhoeffer, Moeder Teresa, en talle ander gelowiges deur die eeue tot vandag. Daarby bied die liturgiese riglyne nuwe maniere om met meer sintuie as net die oor uitdrukking te gee aan die behoeftes van die hart.
Holy Listening: The Art of Spiritual Direction Margaret Guenther Quakerbooks $11.95 Gee baie praktiese, stap vir stap riglyne wat oor jare se ervaring as geestelike begeleier opgedoen is.
Listening for God How an ancient method of prayer can deepen your teenager's faith. Jan Johnson http://www.christianitytoday.com/cpt/2004/003/5.32.html   Interview by Carla Barnhill on the Lectio Divina method of listening to the Bible.
Listening to God: A Guide to Discernment Debra Farrington ELCA $7 n Lutherse aanbieding in klankkasette veral gemik op vroue.
1.4 Besluitnemings-prosesse Die ligtheid van die lig Hoe besluit ons oor reg en verkeerd? Robert Vosloo Lux Verbi.BM R 52.95 Nuttige literatuurlys oor verwante onderwerpe aan die einde van die boek.
God se wil en ek ... op hierdie tyd en plek Andries Cilliers Lux Verbi.BM R 92.95 Hier is 'n boek waarin 'n bekwame Bybelkenner en woordkunstenaar pragtig verduidelik hoe 'n mens presies dr waar jy n is God se wil vir jou lewe kan leer verstaan en uitleef. 'n Waardige handleiding vir 'n sinvolle bestaan as Christen.
God se wil en my lewe   Nico van der Walt CUM R79,95 Weet jy wat God se wil is vir jou lewe? In God se wil en my lewe gee Nico van der Walt basiese vertrekpunte en praktiese riglyne wat lesers deur n doolhof leringe, resepte en bygelowe oor hierdie saak begelei. n Lewe tot God se eer en binne sy wil is ook binne jou bereik. Jy moet net die eerste tree neem
God se wil vir my lewe 11 studies wat jou sal vorm in die Pottebakker se hand Stephan Joubert CUM R 36.95 Ons almal wil graag weet wat God se wil vir ons lewe is, maar die meeste van ons sukkel om dit te onderskei. Die 11 studies in hierdie boek sal jou op n ontdekkingstog deur God se Woord neem. Kom loop saam met Stephan Joubert op die spoor van God se wil soos Hy dit in die Bybel aan ons bekendmaak.
1.5 Geestelike dissiplines Die groot gebedeboek   Piet Naud Lux Verbi.BM R 119.95 Meer as 500 klassieke en eietydse gebede van meer as 300 bidders van verskillende tye en kulture. Die bundel kan gebruik word as dagboek vir 366 dae
Die wonder van gebed   Breda Lux Verbi.BM R 44.95 Eintlik is jy veronderstel om die Psalms slegs te lees en te bid. Hiervoor het jy egter hulp in die vorm van 'n storie, opmerkings en 'n gebedshulp.
Die wonder van gebed 2 Psalms, die pad na God se hart Breda Lux Verbi.BM R 44.95 In die skrywers se eie woorde: 'Ons glo die psalms is die heel beste manier om te leer bid. Ons hoop dat hierdie boek mense weer in die wonderlike gebedswreld van die psalms sal inneem.'
Egpare wat bid Die goed bewaarde geheim van lewenslange geluk in die huwelik Cheri Fuller Lux Verbi.BM R 79.95 Een en dertig ware, inspirerende verhale van huweliksmaats wat geleer het om saam te bid en oor hoe God wonderlike sen in antwoord daarop voorsien.
Enkele tre na geestelike verdieping   Chris Jones Lux Verbi.BM R 52.95 'n Praktiese boek wat lesers sal help om nader aan God te kom. Dit is vol aanhalings en wyshede met prikkelende hoofstukke oor gefokusde stilte en gebed.
Gebede wat leiers bid Kerngedagtes oor leierskap, en gebede wat dit verwoord Braam Hanekom Lux Verbi.BM R 99.95 'n Gewilde prediker, skrywer, kursusleier en motiveringspreker is hier aan die woord oor die fyn kuns van geslaagde Christenleierskap, aangevul met verbluffende aanhalings van ander leiers se woorde, asook aangrypende gebede oor die uitlewing van hierdie praktiese wenke.
Gesels maar met God Gebede en stilword-oomblikke vir mense wat ouer word Willie van Rooyen Lux Verbi.BM R 64.95 Die ouderdom takel 'n mens nie net fisiek af nie, dit laat jou ook geestelik oud word.
Gesinne wat bid Veertig oordenkings om te bou, te versterk en saam te bind Cheri Fuller Lux Verbi.BM R 69.95 Merkwaardige ware verhale om gesinne te leer en te inspireer hoe om saam te bid. Die krag van gebed kan vir elke gesin 'n werklikheid word.
Hearing God: Developing a conversational relationship with God Dallas Willard Intervarsity Press    
Living a Purpose-Full Life   Jan Johnson      
Dallas Willard's Study Guide to the Divine Conspiracy   Dallas Willard Harper Collins    
Om met God te praat   Peet Grobbelaar CUM Geen voorraad Om met God te praat is n diepgaande Bybelstudie oor gebed en hoe dit aansluit by n waarlik innige verhouding met God. In 13 sessies bespreek Peet Grobbelaar temas soos hoe ons moet bid, wat ons mag vra en hoe vas en gebed by mekaar aansluit. Daar is ruimte vir kantaantekeninge sodat jy jou gedagtes kan neerskryf terwyl jy deur elke studie werk. Jy kn n effektiewe en vervullende gebedslewe ervaar.
Praat God nog deur Drome Verstaan jou drome en hul rol in jou geestelike lewe Kobus Marais Lux Verbi-BM R 54.95 In Deel 1 van die boek verklaar die skrywer `n aantal bekende drome in die Bybel.
Gebed is !WOW! n Bybelstudie oor die gebedslewe vir agt- tot twaalfjariges Penny Elliot CUM R 36.95  
Soos Jesus ons leer bid het Hoe gebed ons lewe kan verander Coenie Burger Lux Verbi.BM R 52.95 n Uitmuntende boek oor die hoe, waarom en waaroor van gebed, wat gelyktydig n vars kennismaking bied met die Een tot wie ons bid.
Celebration of Discipline   Richard Foster      
Celebrating the Disciplines   Richard Foster en Kathryn Yanni      
Prayer Finding the heart's true home Richard Foster Hodder & Stoughton    
Godsbegrip en gebed Ontdek hoe ons perspektief op God ons gebedslewe verrassend verander Malan Nel CUM R 79.95 Malan kyk na gebed as eeue oue geloofsdissipline en begin by ons begrip van God. In hierdie diepgaande boek lig hy enkele belangrike eienskappe van gebed uit: ons gesindheid wanneer ons bid, waarom ons bid, die sake waaroor ons bid en hoe lank ons moet bid.
The Divine Conspiracy: Rediscovering our hidden life in God Dallas Willard Harper    
Op God se pad Leef in sy teenwoordigheid Nina Smit Lux Verbi.BM R 46.95 In Op pad met God gesels Nina Smit in 40 gesprekke met vroue oor hoe hulle elke oomblik van die dag bewus kan wees van God se teenwoordigheid by hulle en sy wil kan leer ken en doen.
Enjoying the Presence of God Discovering Intimacy With God in the Daily Rhythms of Life Jan Johnson Navpress $8.25 Enjoying the Presence of God offers simple, tangible insights into practicing God's presence and makes them relevant to ordinary people as they play sports, dig in the garden, or rock a baby. It shows that continual awareness of God is not just for the "superspiritual." Anyone can sense His companionship in the mundane, in-between moments of life.
Stukkies van die hemel op aarde om God in die alledaagse te sien Dirkie Smit Lux Verbi.BM R 109.95 Die boek bestaan uit 'n versameling kortkuns-stukke wat in 12 blokke (een vir elke maand van die jaar) verdeel is en telkens stukkies van die hemel in die alledaagse soek om daarmee sin te gee aan die mees alledaagse aspekte van die lewe. Want dit s daar vir di wat soek om dit te sien! Die leser word verryk en vermaak met verrassende insigte oor die kuns om die buitengewone in die gewone te ontdek, die ewige in die alledaagse. Soos die skrywer in een van die stukke s: Die geheim van menswees is om genade in die gewone te gewaar, verrukking in die vanselfsprekende. Om grootsheid in die kleine, majesteit in die eenvoudige, vreugde in die vertroude te leer vind, ja, om God in ons naaste raak te sien, naby ons, onder ons.
Luister fyn God fluister soms Stefan Joubert Lux Verbi.BM R 79.95  
The Joy of listening to God   Joyce Hugget      
When the Soul Listens Finding rest and direction in contemplative prayer Jan Johnson Navpress R 99.95 Baie praktiese handleiding vir 'n persoonlike lewe van luister voor God.
The Practice of the Presence of God   Brother Lawrence Bv by http://prayerfoundation.org/booktexts/z_brother_lawrence_001_index.htm   Om voortdurend met 'n bewussyn van God se teenwoordigheid en met 'n luisterende houding te leef.
Coram Deo Lewe voor die aangesig van God Ferdinand Deist Lux Verbi.BM   Nagedink oor God, die Christelike lewe en waardes en woorde
Listening to God   Joyce Hugget      
Die navolging van Christus Rigtingwysers vir die opregte geloofslewe Thomas Kempis Lux Verbi.BM R 119.95 n Netjiese, praktiese bundel van 4 Boeke daaglikse dissipelskap: Eenvoudige rigtingwysers vir iemand wat God vurig liefhet en Christus met geesdrif wil navolg op die roete na ware toewyding aan God. Is daar iets mr as hierdie wreld vol onrus wat ons dae so in beslag neem en ons gedagtes so aan die gang hou? Waar waardes so n kort rakleeftyd het as wat mense se behoeftes verander? Is daar n nuwe uitsig moontlik?
Wat van n eenvoudige geloof wat net aan God vashou?
Wat van n opregte hart sonder verborge agendas of vooroordele?
Wat van n skoon gewete sonder skuldgevoelens?
Jou innerlike vrede is nie afhanklik van die uiterlike dinge wat jou so jaag nie. Dt is die verfrissende, radikale rigting wat hierdie klassieke goue gids ook vir ons vandag aanwys.
2.1 Wie is God? 30 ander stories vir jong ore Jong ore reeks Ewald van Rensburg Lux Verbi.BM R 37.95 Kort, eenvoudige (soms ware) verhale wat vir kinders vertel hoe God is en hoe God wil h ons moet leef. 'n Prettige, effektiewe manier om waardes oor te dra en kinders se karakter te help bou. Vir voorlees f selflees, en met Bybeltekste. Die derde titel in die gewilde, bekroonde Jong-ore-reeks.
Nog 30 stories vir Jong-ore   Ewald van Rensburg Lux Verbi.BM R 37.95 Ware verhale en ander tydlose stories wat elke jong kind vir Jesus sal laat leef
JESUS IS !WoW! WOW-reeks   CUM R 29.95 Leer jou kinders meer van Jesus met hierdie nuwe, prettige Bybelstudie in die gewilde !WoW!-reeks vir kinders. Met behulp van die 30 studies vol lekker aktiwiteite sal jou kinders meer van hulle Verlosser leer. Dit sal n stewige grondslag l vir n lewenslange wandel saam met God.
Living before God Deepening our sense of the Divine Presence Ben Johnstone Eerdmans   Benader die veld van spiritualiteit vanuit Protestantse kant. Hy pleit vir 'n groter sensitiwiteit vir God se teenwoordigheid in di wreld. God is nie afwesig soos sommige mense dink nie. Ons het eerder blind geword daarvoor. Hy skryf verder oor die omgang met die Woord, hoe ons na God moet leer luister en hoe ons kan leer om in die hede te lewe.
Luister na die Gees Die Heilige Gees in die Evangelies en Handelinge Andries Odendaal Lux Verbi-BM R 79.95 Hierdie opwindende Bybelstudiegids ondersoek al die verwysings na die Heilige Gees in die Evangelies en Handelinge en dui vars en prikkelend aan hoe ons vandag daardie boodskap en lewenstyl ons eie kan maak.
As die Gees oor ons waai Die Heilige Gees in ons alledaagse lewe Carel Anthonissen Lux Verbi.BM R 47.95 Praktiese perspektief op die Heilige Gees se verrassende werk in ons alledaagse lewe. Nuwe energie en geestelike kreatiwiteit vir vandag se mense wat moeg geleef is en opnuut kontak met hulle ware self wil maak en regtig vir ander wil leef.
Die Heilige Gees maak n verskil 'n Praktiese uiteensetting van die werk van die Heilige Gees Cas Jackson Lux Verbi.BM R 54.95 Daar is niks waaraan die gemeentes meer behoefte het as om met die Gees vervul te word nie. Dit is die belangrikste sleutel vir 'n oorwinnende Christelike lewe.
Wanneer die Heilige Gees met kerke praat en wat gebeur as ons luister Henry Blackaby CUM R 36.95 Hierdie boek vertel die verhaal van wat gebeur het toe die mense van een kerk na die Gees geluister het en sy stem gehoorsaam het. Mag ook jy en jou kerk in geloof en gehoorsaamheid reageer en ervaar hoe God deur julle herlewing laat plaasvind.
Wanneer die Heilige Gees met kerke praat en wat gebeur as ons luister Henry Blackaby CUM R 29.95 Reageer op God se leiding en hoor wat die Heilige Gees vir hedendaagse kerke wil s. In hierdie 6 weke lange Bybelstudie sal jy leer hoe om te luister na wat die Gees vir jou en jou gemeente wil s. Dis geskik vir kerkgroepe, maar kan ook individueel gebruik word.
The Spirit of the Disciplines: Understanding how God changes lives Dallas Willard Harper and Row    
Jesus van Nasaret: Wat glo ek? Herontdek en herbeleef die ware Christus Jan du Rand CUM Uit druk uit  
MY BYBELSE SKATKIS n Skattejag wat jou die kosbaarheid van die Bybel sal laat ontdek   CUM R 39.95 Hierdie prettige boek is propvol aktiwiteite wat Bybellees n lekkerte maak. Begrippe soos die Heilige Gees, die vrug van die Gees en Jesus se opstanding word eenvoudig verduidelik. Dit is n wonderlike manier om jou kinders te leer van hulle liefdevolle Vader in die hemel.
2.2 Die identiteit van die kerk: wie is ons? Lf jou gemeente regtig   Danie Dreyer Lux Verbi.BM R 52.95 'n Vars kyk na God se bedoeling met die kerk: Die kerk bestaan nie vir homself nie, maar vir mense in hulle leefwreld. 'n Getuigende kerk is 'n instrument van hoop.
Gemeentes in transito Vernuwingsgeleenthede in 'n oorgangstyd Coenie Burger Lux Verbi.BM    
Wat's die storie met die kerk? Kraaknuwe perspektiewe oor tuiskoms uit Jesus se drie weer-gevind-gelykenisse Andries Cilliers Lux Verbi.BM R 54.95 18 grepe oor die 'storie met die kerk' in ons tyd en ons land. Dis die skrywer se eie swerfverhaal na dieper begrip oor die probleem, met tegelyk wyer visie oor wat die tuiskoms eintlik behels. 18 grepe oor die 'storie met die kerk' in ons tyd en ons land. Dis die skrywer se eie swerfverhaal na dieper begrip oor die probleem, met tegelyk wyer visie oor wat die tuiskoms eintlik behels. Dit neem afskeid van die kerk wat weet (wat al die antwoorde het), en vra aandag vir die kerk wat soek saam met die ander verdwaaldes voor God. Dit hanteer die vraag: Kan ons die kerk nog glo? en dui rigting aan uit Jesus se gelykenisse: die verlore skaap, muntstuk en seun. Dwarsdeur staan die debat oor die kerk se relevansie in ons samelewing uit. Skrywer deel nuwe insigte soos hy dit self al soekende ontdek: om tuis te kom, is om op te hou met groepvorming en selfverwyt en verdediging, maar om, as deel van God se huisgesin, die evangelie van liefde te begin DOEN, vry om saam fees te vier.
Luister na die Lig n Uitnodiging tot waarlike menswees Kobus Anthonissen Lux Verbi.BM R 119.95 n Boek van selfontdekking en hoop. Dit bied geloofwaardige redes waarom ons samelewing en godsdiens so onmiskenbaar oppervlakkig geword het en dui aan waar die genesing l. Lesers sal met ongemak hulleself, en die maskermense rondom hulle herken, maar ook die eenvoud van die oplossing vir hierdie toestand, waardeer.
2.3 Konteks: waar is ons? Wat gebeur rondom ons? Dit kos guts om te bly glo Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Stefan Joubert Lux Verbi.BM R 56.95 Die lewe se swaarkry, onsekerheid, pyn en skuldgevoelens dreineer 'n mens se geloof. Kan 'n mens God n al die teenslae nog vertrou? Die Here nooi jou uit: toets My en kyk of Ek my woord vir jou sal hou.
Geloof in die God wat rrig is maar hoekom voel dit nie so nie? Andries Cilliers Lux Verbi.BM R 59.95 Is daar baie dinge wat nie meer vir jou sin maak nie? Wonder jy selfs oor jou geloof en oor God? Hier is 'n eerlike poging om uit die Skrif hoop te gee.
Lewe uit die volheid van God   GH Smit Lux Verbi.BM R 56.95 'n Persoonlike saam-ondersoek oor hoe om in die tyd van geloofsmoe Christene en futlose godsdiens, weer die vonk van God se Gees te vind in 'n dieper verhouding met Christus.
"Hoe lyk dit, Suid-Afrika?"   Louis Fourie en JP Landman met Pieter Schoombee      
God, waarom lyk die wreld s? Kan ons s: 'God is in beheer' Adrio Knig Lux Verbi.BM R 84.95 Hierdie boek wat opspraak gaan verwek handel oor vrae wat Christene gewoonlik te bang/skaam is om te vra: Ons s God is liefde. En ons s God is Almagtig. Daaroor sal niemand wil stry nie. Maar dan gebeur daar yslike rampe soos op 11 September 2001, of soos met die Jodemoord van Hitler, of op klein skaal soos 'n 9 maande oue babatjie wat deur 6 groot mans verkrag word , en dan skree ons harte (al onderdruk ons dit meestal): As God liefde is, hoekom is die wreld en die mense wat Hy liefhet dan so stukkend? As Hy almagtig is, kan Hy mos die verskriklike pyn en rampe wat die wreld tref, keer!

Die enigste logiese afleiding is:
Of God is nie regtig liefde nie , want dan sou Hy mos sy kinders pyn wou spaar, maar Hy doen dit blykbaar nie; dus het Hy hulle mos nie regtig lief nie?
f God is nie regtig almagtig nie . Hy wil dus uit liefde sy kinders/ sy skepping se pyn keer, maar Hy kn nie ... Beteken dit dat alles besig is om hand uit te ruk?

Oor di netelige saak van God se voorsienigheid is hierdie boek met die titel wat alles s - God, waarom lyk die wreld s? - waarskynlik die dapperste en eerlikste wat 'n teoloog nog ooit in Afrikaans geskryf het. In heerlike lesersvriendelike styl
Wat is reg? Weet iemand dalk? Uitdagende Christengesprekke oor 20 lastige onderwerpe Adrio Knig Lux Verbi.BM R 129.95 Hierdie boek wil Christene bemagtig om oor 20 aktuele kwessies volwasse en verantwoordelik te kan dink en argumenteer. Die titel s dat ons is nie meer so seker oor alles is nie, maar alles is darem ook nie onseker nie. So hoef ons oor Jesus se kruisdood en opstanding gn onsekerheid te h nie. Ook oor 'n hele paar ander lastige sake gee die Bybel duidelike rigting. Maar daar is ook ander vrae eie aan ns tyd waaroor die Bybel ni klinkkaar uitsluitsel gee nie, omdat di sake in Bybelse tye onbekend was nie, of eenvoudig nie vandag meer soos in daardie kultuur gehanteer kan word nie. Hierdie heerlik informeel geskrewe boek wil allermins voorskryf wat 'reg' is. Dit wil juis op al die kante van elke saak wys, sodat lesers - deur soms te verskil en deur onderlinge gesprekke -
hulle eie standpunte kan ontwikkel
Op soek na God . . . buite die kerk   Annes Nel Lux Verbi.BM R 69.95 Die boek handel oor die vraag waarom mense vandag nie meer so entoesiasties oor die kerk voel soos vroer nie. Hulle verlaat die kerk in hulle duisende. Dis al asof hulle wil s: Ons is lief vir God, maar ons voel vere vir die kerk. Wat seker is, is dat die kerk terminaal siek is, en dat drastiese stappe geneem sal moet word om te keer dat hy sterf. Menslik gesproke mag dit reeds te laat wees Gelukkig weet ons dat God sy kerk in stand hou. Daarom kan ons nog hoop. Die kerkleiers moet bereid wees om die verantwoordelikheid te dra vir mense wat die kerk verlaat., want in plaas van 'n liefdevolle, vergewensgesinde en verdraagsame gemeenskap waar mense tuis voel, het dit nou 'n kliekerige, veroordelende en onverdraagsame gemeenskap geword wat mense verdryf. Tog kan die kerk nie al die blaam dra nie. Lidmate het selfsugtig geword en streef net hulle eie belange na. Hulle vra nie meer wat hulle vir die kerk kan doen nie, Hulle wil eerder weet wat die kerk vir hulle kan doen. As ons in gedagte hou dat ons net deur God se genade gered kan word, het dit nou die tyd geword dat ons oor hierdie sake begin praat en weer ons gewig agter die kerk ingooi.
Doodloopstrate van die geloof   Jaap du Randt Rapid Access Publishers (African Sun Media)   n Bespreking van die filosofiese agtergronde van die Nuwe Hervorming. Binnekort beskikbaar.
2.4 Roeping Hy roep jou Kort Christelike boodskappe vir ons tyd Francois Orffer Lux Verbi.BM R 36.95 Hierdie boodskappe het hulle ontstaan te danke aan 'n behoefte in die NG Sending- gemeente.
God se roepstem en hoe moderne pelgrims daarop moet antwoord Stephan Joubert CUM R 59.95  
Wanneer God mense roep   Johan Smit CUM Geen voorraad Tot by Genesis 12 gebeur daar n hele aantal belangrike dinge met God se kinders, en uit die gebeure is dit duidelik dat n patroon besig is om te ontvou; n patroon van sonde en genade. Sonde wat n breuk veroorsaak en God wat uit genade weer en weer sy hand van liefde na die mens uitsteek. In die verhaal van Abraham begin God egter met sy groot herstelprogram. Hierdie Bybelstudie fokus op die geskiedenis van die kerk wat stap vir stap voor ons ontvou; di kerk wat deur God gesen word om vir die wreld tot sen te wees.
Wanneer God mense stuur   Johan Smit CUM Geen voorraad Met hierdie Bybelstudie wil Johan Smit ons opnuut na Moses laat kyk. Hy het ten spyte van sy tekortkominge tog vir God ja ges. En juis daarom kan Moses ons vandag nog help om n nuwe visie te kry van die God van wonders, die almagtige Verlosser-God wat graag met sy kinders praat soos n man met sy vriend.
Gesant van God Die aangrypende ware verhaal van broer Yun, n Chinese Christen Broer Yun CUM R119,95 Gesant van God vertel die ware verhaal van n man in wie se lewe die goedheid en getrouheid van God duidelik sigbaar is. Dis die verhaal van hoe God n jong, verhongerde seun uit n arm dorpie in die Henan-provinsie, China, gekies het en hom gebruik om die wreld te skud. Hierdie uitsonderlike boek sal n keerpunt in jou geestelike lewe bring.
Fanaties vir Jesus Stories van mense wat alles vir Jesus opgeoffer het dc Talk CUM R99,95 Christelike sanggroep, dc Talk, gryp harte aan met hierdie samestelling verhale oor martelare uit die hede en verlede. Hulle vertel die verhale van mense wat alles vir God op die spel plaas en daarom Jesus-freaks genoem word.
Fanaties vir Jesus II Verhale van revolusionre helde wat hulle wreld verander het dc Talk CUM R99,95 Hierdie aangrypende boek vertel van mense wat opgestaan het vir Jesus, wat bereid was om met hulle lewe n verskil vir Hom te maak. Lees hierdie boek, neem dit ter harte en besluit vandag nog dat jy voluit vir Christus sal lewe, ongeag die prys.